4 Moms and Kids Online Directory
 
Javascript DHTML Drop Down Menu Powered by dhtml-menu-builder.com Javascript DHTML Drop Down Menu Powered by dhtml-menu-builder.com
 
Storietyd

Storietyd

 

Contact Zelda Naude
Tel: 012 661 0880
Email: kontak@storietyd.co.za
Website: www.storietyd.co.za
Facebook: Storietyd

Age Group: All ages
Location: Nationwide

Baba, Kleuter en Kinderboekklub vir kinders van alle ouderdomme!

Hoe dit werk!

• Lidmaatskap is R100 per maand subskripsiefooi!
• Jy kry ‘n gratis boek om jou by die klub te verwelkom.
• Jy ontvang elke kwartaal (Maart, Junie, September enDesember) 2 boeke* by jou huis of kantoor.
• Jy sal elke kwartaal voorgestel word aan die nuutste en best Afrikaanse en Engelse kinderboeke in Suid- Afrika.
• Jy kan self kies uit ons verskeidenheid boeke wat deur kundiges volgens ouderdomsgroep gekategoriseer is om vir jou tyd te spaar en te verseker dat jy die beste keuse vir jou kinders maak.
• Of jy kan die keuse aan ons oorlaat.

Storietyd lede kry ook gereeld nuwe idees, inligting, werkskaarte en ander hulpbronne wat nie net hul kinders slimmer maak nie maar ook geleentheid skep om kwaliteit tyd saam te spandeer. Om nie eers te praat van die afslag wat hulle geniet op boeke, opvoedkundige speelgoed en leerhulpmiddels wat te koop is in ons aanlyn-winkel nie! 

Klik hier om by Storietyd aan te sluit

Storietyd

Ons is ook 'n AnnaEmm Agent

Storietyd

 
       
Home | Directory | 2 Advertise with us | Contact us | Terms and Conditions